Johannes 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+ Johannes 6:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Ek verseker julle: Enigiemand wat glo, het die ewige lewe.+
16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+