Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 9:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 en hy het iets geëet en weer krag gekry.

      Hy het ’n paar dae lank by die dissipels in Damaskus gebly,+ 20 en hy het onmiddellik in die sinagoges begin preek oor Jesus, dat hy die Seun van God is.

  • Handelinge 13:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Paulus en sy metgeselle het met ’n skip van Pafos af na Perge in Pamfiʹlië gegaan. Maar Johannes+ het hulle verlaat en na Jerusalem teruggekeer.+ 14 Hulle het egter van Perge af na Antioʹgië in Pisiʹdië gegaan. En hulle het op die Sabbatdag in die sinagoge ingegaan+ en daar gaan sit.

  • Handelinge 14:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En in Ikoʹnium het hulle saam in die sinagoge van die Jode ingegaan en so goed gepraat dat ’n groot groep Jode sowel as Grieke gelowiges geword het.

  • Handelinge 18:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Hy het elke sabbat+ in die sinagoge+ ’n toespraak gehou* en Jode en Grieke oorreed.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel