17Hulle het toe deur Amfiʹpolis en Apolloʹnië gereis en by Tessaloʹnika gekom,+ waar daar ’n sinagoge van die Jode was. 2 Toe het Paulus soos gewoonlik+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+
8 Hy het in die sinagoge ingegaan+ en drie maande lank moedig gepreek deur toesprake te hou en met die mense te redeneer om hulle van die Koninkryk van God te oortuig.+