22 Toe het die apostels en die ouermanne saam met die hele gemeente besluit om manne onder hulle uit te kies en hulle saam met Paulus en Barʹnabas na Antioʹgië te stuur. Hulle het Judas gestuur, wat Barʹsabbas genoem is, sowel as Silas,+ manne wat die leiding onder die broers geneem het.