Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 1:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 Van Paulus, Silvaʹnus*+ en Timoʹteus.+ Aan die gemeente van die Tessalonisense in eenheid met God, die Vader, en die Here Jesus Christus:

      Mag julle onverdiende goedheid en vrede hê.

  • 1 Petrus 5:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Deur Silvaʹnus,*+ wat ek as ’n getroue broer beskou, het ek met min woorde aan julle geskryf om julle aan te moedig en om ’n ernstige getuienis te gee dat die onverdiende goedheid wat God teenoor julle betoon het, opreg is. Staan vas daarin.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel