Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 16:19-21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Wel, toe haar meesters sien dat hulle haar nie meer kan gebruik om geld te maak nie,+ het hulle Paulus en Silas gegryp en hulle tot op die markplein, na die heersers toe, gesleep.+ 20 Hulle het hulle na die magistrate gevat en gesê: “Hierdie mense maak groot moeilikheid in ons stad.+ Hulle is Jode, 21 en hulle verkondig gebruike wat ons nie mag aanvaar of beoefen nie, want ons is Romeine.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel