Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 5:28, 29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Moenie hieroor verbaas wees nie, want die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte* is, sy stem sal hoor+ 29 en sal uitkom, dié wat goeie dinge gedoen het, tot ’n opstanding van die lewe, en dié wat walglike dinge gedoen het, tot ’n opstanding van oordeel.+

  • Johannes 11:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy,

  • 1 Korintiërs 15:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 As daar dan verkondig word dat Christus uit die dood opgewek is,+ hoekom sê party van julle dan dat daar geen opstanding van die dooies is nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel