Handelinge 4:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hulle was geïrriteerd omdat die apostels die volk geleer het en openlik verkondig het dat Jesus uit die dood opgewek is.+ Handelinge 17:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+
2 Hulle was geïrriteerd omdat die apostels die volk geleer het en openlik verkondig het dat Jesus uit die dood opgewek is.+
31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+