Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 11:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy,

  • Handelinge 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Maar God het hom uit die dood* bevry deur hom op te wek,+ want dit was onmoontlik vir die dood om hom vas te hou.+

  • Handelinge 13:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 “Daarom vertel ons julle van die goeie nuus oor die belofte wat aan die voorvaders gemaak is. 33 God het dit heeltemal vir ons, hulle kinders, vervul deur Jesus op te wek,+ net soos daar in die tweede psalm geskryf is: ‘Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel