Handelinge 18:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 En ’n Jood met die naam Apolʹlos,+ wat in Aleksandrië gebore is, het in Efeʹse aangekom. Hy kon goed praat en het die Skrif baie goed geken. 1 Korintiërs 3:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Wat is Apolʹlos dan? Ja, wat is Paulus? Bedienaars+ wat die werk doen wat die Here aan elkeen gegee het en deur wie julle gelowiges geword het. 6 Ek het geplant,+ Apolʹlos het natgegooi,+ maar God laat dit groei.
24 En ’n Jood met die naam Apolʹlos,+ wat in Aleksandrië gebore is, het in Efeʹse aangekom. Hy kon goed praat en het die Skrif baie goed geken.
5 Wat is Apolʹlos dan? Ja, wat is Paulus? Bedienaars+ wat die werk doen wat die Here aan elkeen gegee het en deur wie julle gelowiges geword het. 6 Ek het geplant,+ Apolʹlos het natgegooi,+ maar God laat dit groei.