Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 8:28, 29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Toe hy aan die oorkant kom, in die gebied van die Gadareners, het twee mans tussen die grafte* uitgekom na hom toe.+ Daar was demone in hulle, en hulle was so gewelddadig dat niemand die moed gehad het om op daardie pad verby te gaan nie. 29 En hulle het geskree: “Wat het ons met jou te doen, Seun van God?+ Het jy hierheen gekom om ons voor die vasgestelde tyd te pynig?”+

  • Markus 1:23, 24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Op daardie oomblik was daar ’n man in hulle sinagoge wat onder die beheer van ’n onrein gees was, en hy het geskree: 24 “Wat het ons met jou te doen, Jesus die Nasarener?+ Het jy gekom om ons te vernietig? Ek weet presies wie jy is: die Heilige van God!”+

  • Lukas 4:33, 34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 In die sinagoge was daar ’n man met ’n gees, ’n onrein demoon, en hy het met ’n harde stem geskree:+ 34 “Ha! Wat het ons met jou te doen, Jesus die Nasarener?+ Het jy gekom om ons te vernietig? Ek weet presies wie jy is: die Heilige van God.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel