Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Toe het hy hom drie keer oor die kind uitgestrek en Jehovah aangeroep en gesê: “O Jehovah my God, laat hierdie kind asseblief weer lewe.”* 22 Jehovah het na Eliʹa se versoek geluister,+ en die kind het weer lewendig geword.*+

  • 2 Konings 4:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Toe Eliʹsa in die huis ingaan, het die seun dood op sy bed gelê.+

  • 2 Konings 4:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Daarna het hy op die bed geklim en oor die kind gaan lê en sy mond op die seun se mond, sy oë op die seun se oë en sy palms op die seun se palms gesit en oor hom gebuig gebly, en die kind se liggaam het begin warm word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel