Johannes 19:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar toe die hoofpriesters en die beamptes hom sien, het hulle geskree: “Hang hom aan die paal! Hang hom aan die paal!”+ Pilatus het vir hulle gesê: “Vat julle hom en hang hom aan die paal, want ek vind niks waaraan hy skuldig is nie.”+
6 Maar toe die hoofpriesters en die beamptes hom sien, het hulle geskree: “Hang hom aan die paal! Hang hom aan die paal!”+ Pilatus het vir hulle gesê: “Vat julle hom en hang hom aan die paal, want ek vind niks waaraan hy skuldig is nie.”+