Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Tog is my eie lewe* nie vir my belangrik nie,* solank ek net my loopbaan en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, kan voltooi,+ naamlik om deeglik van die goeie nuus van God se onverdiende goedheid te getuig.

  • 2 Korintiërs 4:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ons verduur altyd in ons liggame die dodelike behandeling wat Jesus deurgemaak het,+ sodat die lewe van Jesus ook in ons liggame openbaar gemaak kan word. 11 Want ons wat lewe, kom gedurig voor die dood te staan+ ter wille van Jesus, sodat die lewe van Jesus ook in ons sterflike liggame* openbaar gemaak kan word.

  • 2 Timoteus 4:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Want ek word reeds soos ’n drankoffer uitgegooi,+ en die tyd vir my verlossing+ is naby.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel