13 “‘As een van die Israeliete of ’n uitlander wat onder julle woon, gaan jag en ’n wilde dier of ’n voël vang wat geëet mag word, moet hy die bloed uitgooi+ en dit met stof bedek.
23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die lewe,*+ en julle mag nie die lewe* saam met die vleis eet nie. 24 Julle mag dit nie eet nie. Julle moet dit op die grond uitgooi soos water.+