Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 21:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Neem hierdie manne saam met jou en reinig jou seremonieel saam met hulle en betaal vir hulle die koste sodat hulle hulle koppe kan laat skeer. Dan sal almal weet dat die dinge wat hulle van jou gehoor het, nie waar is nie, maar dat jy jou goed gedra en self ook die Wet gehoorsaam.+

  • Handelinge 21:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Die volgende dag het Paulus die manne geneem en hom saam met hulle seremonieel gereinig.+ Hy het in die tempel ingegaan om te sê wanneer die dae vir die seremoniële reiniging voltooi sou wees en die offer vir elkeen van hulle gebring moes word.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel