2 Verder het God julle lewend gemaak, al was julle dood weens julle oortredings en sondes.+ 2 Julle het vroeër die weg van hierdie wêreld gevolg,+ die weg van die heerser van die mag van die lug,+ die gees+ wat nou in die seuns van ongehoorsaamheid aan die werk is.