Romeine 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En moenie langer toelaat dat hierdie wêreld* julle vorm nie, maar verander julle denkwyse+ sodat julle aan julleself kan bewys+ wat die goeie en aanvaarbare en volmaakte wil van God is. Efesiërs 4:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Daarom sê ek en getuig ek in die Here: Julle moenie langer die weg van die nasies met hulle leë* gedagtes+ volg nie.+
2 En moenie langer toelaat dat hierdie wêreld* julle vorm nie, maar verander julle denkwyse+ sodat julle aan julleself kan bewys+ wat die goeie en aanvaarbare en volmaakte wil van God is.
17 Daarom sê ek en getuig ek in die Here: Julle moenie langer die weg van die nasies met hulle leë* gedagtes+ volg nie.+