Jesaja 54:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Want jou Groot Maker+ is soos jou man,*+Jehovah van die leërmagte is sy naam,en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+ Hy sal die God van die hele aarde genoem word.+ Romeine 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want daar is geen verskil tussen Jood en Griek nie.+ Hulle almal het dieselfde Here, wat ryklik* gee aan almal wat hom aanroep. Galasiërs 3:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dit was sodat die seën wat aan Abraham belowe is, deur middel van Christus Jesus+ aan die nasies gegee sou word, sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.
5 “Want jou Groot Maker+ is soos jou man,*+Jehovah van die leërmagte is sy naam,en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+ Hy sal die God van die hele aarde genoem word.+
12 Want daar is geen verskil tussen Jood en Griek nie.+ Hulle almal het dieselfde Here, wat ryklik* gee aan almal wat hom aanroep.
14 Dit was sodat die seën wat aan Abraham belowe is, deur middel van Christus Jesus+ aan die nasies gegee sou word, sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.