Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Romeine

      • Hoe om God se regverdigheid te verkry (1-15)

        • Openbare bekendmaking (10)

        • Om Jehovah se naam aan te roep, beteken redding (13)

        • Lieflike voete van verkondigers (15)

      • Goeie nuus verwerp (16-21)

Romeine 10:1

Kruisverwysings

  • +Ro 9:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/7/1, bl. 20-21

Romeine 10:2

Kruisverwysings

  • +Han 21:20; Ga 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/10/15, bl. 29-30

    2002/4/1, bl. 3-4

Romeine 10:3

Kruisverwysings

  • +Ro 1:16, 17
  • +Lu 16:15; Flp 3:9
  • +Lu 7:29, 30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/15, bl. 8

    2002/6/1, bl. 14

Romeine 10:4

Kruisverwysings

  • +Mt 5:17; Ro 7:6; Ef 2:15; Kol 2:13, 14
  • +Ga 3:24

Romeine 10:5

Kruisverwysings

  • +Le 18:5; Ga 3:12

Romeine 10:6

Kruisverwysings

  • +De 9:4
  • +De 30:12

Romeine 10:7

Kruisverwysings

  • +De 30:13

Romeine 10:8

Kruisverwysings

  • +De 30:14

Romeine 10:9

Kruisverwysings

  • +Han 16:31

Romeine 10:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:16; 2Kor 4:13; Heb 13:15

Romeine 10:11

Kruisverwysings

  • +Jes 28:16; Ro 9:33

Romeine 10:12

Voetnote

  • *

    Of “vryelik”.

Kruisverwysings

  • +Han 15:7-9; Ga 3:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 209

Romeine 10:13

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Jl 2:32; Han 2:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/8/1, bl. 20

    Jehovah se dag, bl. 187-190

Romeine 10:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jehovah se dag, bl. 187-190

Romeine 10:15

Kruisverwysings

  • +Mt 28:19, 20
  • +Jes 52:7; Ef 6:14, 15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 242-243

    Jesaja se profesie II, bl. 186-187

Romeine 10:16

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Lett. “in wat by ons gehoor is”.

Kruisverwysings

  • +Jes 53:1; Joh 12:37, 38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 11

    Jesaja se profesie II, bl. 198-199

Romeine 10:17

Kruisverwysings

  • +Joh 4:42

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/2/15, bl. 19

    Jesaja se profesie II, bl. 198-199

Romeine 10:18

Kruisverwysings

  • +Ps 19:4; Han 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/1/1, bl. 9

Romeine 10:19

Kruisverwysings

  • +Mt 10:5, 6; Han 2:14
  • +De 32:21

Romeine 10:20

Kruisverwysings

  • +Ro 9:30
  • +Jes 65:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie II, bl. 373-374

Romeine 10:21

Kruisverwysings

  • +Jes 65:2

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Rom. 10:1Ro 9:3, 4
Rom. 10:2Han 21:20; Ga 1:14
Rom. 10:3Ro 1:16, 17
Rom. 10:3Lu 16:15; Flp 3:9
Rom. 10:3Lu 7:29, 30
Rom. 10:4Mt 5:17; Ro 7:6; Ef 2:15; Kol 2:13, 14
Rom. 10:4Ga 3:24
Rom. 10:5Le 18:5; Ga 3:12
Rom. 10:6De 9:4
Rom. 10:6De 30:12
Rom. 10:7De 30:13
Rom. 10:8De 30:14
Rom. 10:9Han 16:31
Rom. 10:101Kor 9:16; 2Kor 4:13; Heb 13:15
Rom. 10:11Jes 28:16; Ro 9:33
Rom. 10:12Han 15:7-9; Ga 3:28
Rom. 10:13Jl 2:32; Han 2:21
Rom. 10:15Mt 28:19, 20
Rom. 10:15Jes 52:7; Ef 6:14, 15
Rom. 10:16Jes 53:1; Joh 12:37, 38
Rom. 10:17Joh 4:42
Rom. 10:18Ps 19:4; Han 1:8
Rom. 10:19Mt 10:5, 6; Han 2:14
Rom. 10:19De 32:21
Rom. 10:20Ro 9:30
Rom. 10:20Jes 65:1
Rom. 10:21Jes 65:2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Romeine 10:1-21

Aan die Romeine

10 Broers, ek wens met my hele hart en ek smeek God dat hulle gered word.+ 2 Want ek getuig van hulle dat hulle ’n ywer vir God het,+ maar nie akkurate kennis nie. 3 Omdat hulle nie die regverdigheid van God ken nie+ maar in hulle eie oë regverdig probeer wees,+ het hulle nie God se regverdige standaarde gehoorsaam nie.+ 4 Want Christus is die einde van die Wet,+ sodat elkeen wat geloof beoefen, regverdig kan wees.+

5 Moses het die volgende geskryf oor die regverdigheid wat deur middel van die Wet verkry word: “Die mens wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe.”+ 6 Maar die volgende word gesê oor die regverdigheid wat as gevolg van geloof verkry word: “Moenie in jou hart sê:+ ‘Wie sal na die hemel opvaar?’+ dit wil sê om Christus af te bring, 7 of: ‘Wie sal in die afgrond neerdaal?’+ dit wil sê om Christus uit die dood terug te bring nie.” 8 Maar wat sê dit? “Die woord is naby jou, in jou eie mond en in jou eie hart”+ – dit wil sê “die woord” van geloof, wat ons verkondig. 9 As jy met jou mond in die openbaar bekend maak dat Jesus Here is+ en in jou hart geloof beoefen dat God hom opgewek het, sal jy gered word. 10 Want vir regverdigheid moet iemand in sy hart geloof beoefen, maar vir redding moet hy sy geloof met sy mond in die openbaar bekend maak.+

11 Want die Skrif sê: “Niemand wat geloof in hom het, sal teleurgestel word nie.”+ 12 Want daar is geen verskil tussen Jood en Griek nie.+ Hulle almal het dieselfde Here, wat ryklik* gee aan almal wat hom aanroep. 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah* aanroep, sal gered word”.+ 14 Maar hoe kan hulle hom aanroep as hulle nie geloof in hom gestel het nie? En hoe kan hulle geloof in hom stel as hulle nie van hom gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor as iemand nie preek nie? 15 En hoe kan hulle preek as hulle nie uitgestuur is nie?+ Net soos daar geskryf is: “Hoe lieflik is die voete van dié wat goeie nuus van goeie dinge bekend maak!”+

16 En tog was hulle almal nie gehoorsaam aan die goeie nuus nie. Want Jesaja sê: “Jehovah,* wie het geloof gestel in wat ons gesê het?”*+ 17 Geloof volg dus op wat gehoor word.+ En wat gehoor word, is deur die woord oor Christus. 18 Maar ek vra: Het hulle miskien nie gehoor nie? Nee, hulle het gehoor, want ‘hulle geluid het oor die hele aarde uitgegaan en hulle boodskap tot aan die eindes van die aarde’.+ 19 En ek vra ook: Het Israel miskien nie geweet nie?+ Eerstens sê Moses: “Ek sal julle jaloers maak met mense van ander nasies. Ek sal julle woedend maak deur middel van ’n dwase nasie.”+ 20 Maar Jesaja gaan selfs so ver as om te sê: “Ek is gevind deur dié wat my nie gesoek het nie.+ Ek het bekend geword aan dié wat nie gevra het waar ek is nie.”+ 21 Maar oor Israel sê hy: “Die hele dag deur het ek my hande uitgestrek na ’n ongehoorsame en hardkoppige volk.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel