2 Korintiërs 4:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ons verduur altyd in ons liggame die dodelike behandeling wat Jesus deurgemaak het,+ sodat die lewe van Jesus ook in ons liggame openbaar gemaak kan word. Filippense 3:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ek wil hom en die krag van sy opstanding ken.+ Ek wil soos hy ly+ en ’n soortgelyke dood as hy sterf,+
10 Ons verduur altyd in ons liggame die dodelike behandeling wat Jesus deurgemaak het,+ sodat die lewe van Jesus ook in ons liggame openbaar gemaak kan word.
10 Ek wil hom en die krag van sy opstanding ken.+ Ek wil soos hy ly+ en ’n soortgelyke dood as hy sterf,+