Lukas 12:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 “Moenie bang wees nie, klein kuddetjie,+ want julle Vader het dit goedgevind om die Koninkryk aan julle te gee.+ Galasiërs 3:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se nageslag,*+ erfgename+ volgens ’n belofte.+
32 “Moenie bang wees nie, klein kuddetjie,+ want julle Vader het dit goedgevind om die Koninkryk aan julle te gee.+
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se nageslag,*+ erfgename+ volgens ’n belofte.+