Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 “‘En die koninkryk en die heerskappy en die heerlikheid van al die koninkryke onder die hemel is gegee aan die volk wat die heiliges van die Allerhoogste is.+ Hulle koninkryk is ’n ewige koninkryk,+ en al die koninkryke sal hulle dien en gehoorsaam.’

  • Lukas 22:28-30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 “Julle het egter in al my moeilike tye+ by my gebly.+ 29 En ek maak ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond met my gemaak het, vir ’n koninkryk,+ 30 sodat julle aan my tafel in my Koninkryk kan eet en drink+ en op trone kan sit+ om die 12 stamme van Israel te oordeel.+

  • Hebreërs 12:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Aangesien ons ’n Koninkryk gaan ontvang wat nie geskud kan word nie, laat ons dus aanhou om baat te vind by die onverdiende goedheid, waardeur ons aanvaarbare heilige diens aan God kan bied met vrees en ontsag vir hom.

  • Jakobus 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Luister, my geliefde broers. Het God nie dié wat in die oë van die wêreld arm is, gekies om ryk in geloof+ te wees en om erfgename te wees van die Koninkryk wat hy belowe het aan dié wat hom liefhet nie?+

  • Openbaring 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader – ja, aan hom behoort die eer en die mag tot in ewigheid. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel