-
Efesiërs 1:9-11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Hy het dit gedoen deur die heilige geheim+ van sy wil aan ons bekend te maak. Hy het besluit en dit goedgevind 10 om ’n administrasie te hê* wanneer die vasgestelde tye voltooi is, om alles bymekaar te bring in die Christus, die dinge in die hemel en die dinge op die aarde.+ Ja, in hom 11 met wie ons in eenheid is en ook as erfgename aangestel is.+ Hy het ons vooraf gekies volgens die besluit van die een wat alle dinge volgens sy wil laat plaasvind.
-