Romeine 5:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Net soos die sonde van een mens vir alle soorte mense tot veroordeling gelei het,+ word alle soorte mense+ deur een regverdige daad regverdig verklaar en kan hulle die lewe verkry.+ Titus 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 sodat ons, nadat ons op grond van sy onverdiende goedheid regverdig verklaar is,+ erfgename kan word+ wat die hoop het op ewige lewe.+
18 Net soos die sonde van een mens vir alle soorte mense tot veroordeling gelei het,+ word alle soorte mense+ deur een regverdige daad regverdig verklaar en kan hulle die lewe verkry.+
7 sodat ons, nadat ons op grond van sy onverdiende goedheid regverdig verklaar is,+ erfgename kan word+ wat die hoop het op ewige lewe.+