Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 3:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Maar Christus Jesus+ het hulle gered deur die losprys wat hy betaal het, en daarom verklaar God hulle regverdig. God het hierdie vrye gawe+ deur sy onverdiende goedheid+ aan hulle gegee.

  • Galasiërs 2:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Ons is van geboorte af Jode, en nie sondaars uit die nasies nie. 16 Ons weet dat ’n mens nie deur werke van die wet regverdig verklaar word nie, maar net deur geloof+ in Jesus Christus.+ Daarom het ons ons geloof in Christus Jesus gestel, sodat ons deur geloof in Christus regverdig verklaar kan word en nie deur werke van die wet nie, want niemand* sal deur werke van die wet regverdig verklaar word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel