Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 8:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hy sal ’n skuilplek* word,

      maar ook ’n steen van struikeling

      en ’n rots om oor te val+

      vir al twee huise van Israel,

      sowel as ’n vangnet en ’n strik

      vir die inwoners van Jerusalem.

  • Lukas 20:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar hy het reguit na hulle gekyk en gesê: “Wat beteken die woorde in die Skrif wat sê: ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword’?+ 18 Elkeen wat op hierdie steen val, sal vernietig word.+ En elkeen op wie hierdie steen val, sal vergruis word.”

  • 1 Korintiërs 1:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 maar ons verkondig Christus, wat aan die paal gehang is. Vir die Jode is dit ’n struikelblok, maar vir die nasies iets belagliks.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel