42 Jesus het vir hulle gesê: “Die Skrif sê: ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword.+ Dit het van Jehovah* af gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’+ Het julle dit nog nooit gelees nie?
10 Het julle nog nooit die volgende gedeelte in die Skrif gelees nie? ‘Die steen wat die bouers verwerp het, het die belangrikste hoeksteen* geword.+11 Dit het van Jehovah* af gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’”+
7 Vir julle is hy dus kosbaar omdat julle gelowiges is, maar vir dié wat nie glo nie, “het die steen wat die bouers verwerp het,+ die belangrikste hoeksteen* geword”+