20 Nadat hulle dit gehoor het, het hulle God begin verheerlik, maar hulle het vir hom gesê: “Broer, jy sien hoeveel duisende gelowiges daar onder die Jode is, en hulle almal is ywerig vir die Wet.+
14 en ek het groter vooruitgang in die godsdiens van die Jode gemaak as baie ander van my ouderdom in my nasie, omdat ek baie yweriger vir die tradisies van my vaders was.+