Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 22:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Ek is ’n Jood,+ gebore in Tarsus van Siliʹsië,+ maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van Gamaʹliël.+ Ek is onderrig volgens die strengheid van die Wet wat ons voorvaders gevolg het,+ en ek is ywerig vir God net soos julle almal vandag is.+

  • Filippense 3:4-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 al het ek alle rede om vertroue in die vlees te hê.

      As enigiemand anders dink dat hy rede het om vertroue in die vlees te hê, het ek nog meer: 5 Ek is op die agtste dag besny,+ uit die nasie Israel, uit die stam van Benjamin, ’n Hebreër gebore uit Hebreërs,+ wat die wet betref, ’n Fariseër,+ 6 wat ywer betref, ’n vervolger van die gemeente,+ wat regverdigheid op grond van die wet betref, iemand met wie daar nie foutgevind kon word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel