Jesaja 28:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! Ek lê as fondament in Sion ’n beproefde steen,+die kosbare hoeksteen+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+ Romeine 9:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 soos daar geskryf is: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen+ van struikeling en ’n rots van aanstoot, maar die een wat sy geloof daarop bou, sal nie teleurgestel word nie.”+
16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! Ek lê as fondament in Sion ’n beproefde steen,+die kosbare hoeksteen+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+
33 soos daar geskryf is: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen+ van struikeling en ’n rots van aanstoot, maar die een wat sy geloof daarop bou, sal nie teleurgestel word nie.”+