Psalm 97:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+ Spreuke 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+
10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+
13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+