1 Korintiërs 6:19, 20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Weet julle nie dat julle liggaam die tempel+ is van die heilige gees wat in julle is en wat julle van God ontvang het nie?+ En julle behoort nie aan julleself nie,+ 20 want julle is met ’n prys gekoop.+ Eer God+ dan met julle liggame.+
19 Weet julle nie dat julle liggaam die tempel+ is van die heilige gees wat in julle is en wat julle van God ontvang het nie?+ En julle behoort nie aan julleself nie,+ 20 want julle is met ’n prys gekoop.+ Eer God+ dan met julle liggame.+