42 Hy het ons ook beveel om vir die volk te preek en om deeglik te getuig+ dat dit die een is wat deur God aangestel is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+
10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus verskyn,* sodat elkeen kan kry wat hy verdien vir die dinge wat hy gedoen het terwyl hy in hierdie liggaam was, of dit nou goed of sleg* is.+