39 Hulle het vir hom gesê: “Ons vader is Abraham.” Jesus het vir hulle gesê: “As julle Abraham se kinders was,+ sou julle die werke doen wat Abraham gedoen het.
9 ‘Ek weet dat jy swaarkry en arm is, maar jy is ryk.+ Ek weet van die lastering deur dié wat sê dat hulle Jode is en eintlik nie is nie, maar hulle is ’n sinagoge van Satan.+