Eksodus 13:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ongesuurde brood moet gedurende die sewe dae geëet word,+ en niks wat met suurdeeg gemaak is, mag by julle gevind word nie,+ en geen suurdeeg mag in julle hele gebied by julle gevind word nie.
7 Ongesuurde brood moet gedurende die sewe dae geëet word,+ en niks wat met suurdeeg gemaak is, mag by julle gevind word nie,+ en geen suurdeeg mag in julle hele gebied by julle gevind word nie.