Matteus 18:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 As hy nie na hulle luister nie, praat met die gemeente. As hy nie eens na die gemeente luister nie, laat hom vir jou net soos ’n man van die nasies+ en soos ’n belastinggaarder*+ wees.
17 As hy nie na hulle luister nie, praat met die gemeente. As hy nie eens na die gemeente luister nie, laat hom vir jou net soos ’n man van die nasies+ en soos ’n belastinggaarder*+ wees.