20 maar dat ons aan hulle moet skryf om hulle te weerhou van dinge wat deur afgode besoedel is,+ van seksuele onsedelikheid,*+ van wat verwurg is* en van bloed.+
29 Weerhou julle van dinge wat aan afgode geoffer is,+ van bloed,+ van wat verwurg is*+ en van seksuele onsedelikheid.*+ As julle sorg dat julle wegbly van hierdie dinge, sal julle voorspoedig wees. Mag dit goed gaan met julle!”*