Numeri 14:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Al die Israeliete het teen Moses en Aäron begin kla,+ en die hele gemeenskap van Israel het teen hulle gepraat en gesê: “As ons maar net in Egipte gesterf het, of as ons maar net in hierdie wildernis gesterf het!
2 Al die Israeliete het teen Moses en Aäron begin kla,+ en die hele gemeenskap van Israel het teen hulle gepraat en gesê: “As ons maar net in Egipte gesterf het, of as ons maar net in hierdie wildernis gesterf het!