Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Hulle het ’n mond, maar hulle kan nie praat nie,+

      oë, maar hulle kan nie sien nie.

  • Habakuk 2:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Van watter nut is ’n uitgekerfde beeld

      as sy maker hom uitgekerf het?

      Van watter nut is ’n metaalbeeld en ’n onderrigter van leuens?

      Hoe kan die een wat hierdie waardelose gode maak, op hulle vertrou?

      Want hulle is stom!+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+

  • Galasiërs 4:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar toe julle God nie geken het nie, was julle slawe van dié wat nie werklik gode is nie.

  • 1 Tessalonisense 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Want hulle bly praat oor ons eerste ontmoeting met julle en oor hoe julle julle afgode verlaat+ het om ’n lewende en ware God as slawe te dien

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel