Handelinge 17:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En die Jode in Bereʹa was gewilliger om te leer* as dié in Tessaloʹnika, want hulle het die woord gretig aanvaar en die Skrif elke dag deeglik ondersoek om te sien of hierdie dinge so was.
11 En die Jode in Bereʹa was gewilliger om te leer* as dié in Tessaloʹnika, want hulle het die woord gretig aanvaar en die Skrif elke dag deeglik ondersoek om te sien of hierdie dinge so was.