Romeine 8:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Maar as ons hoop+ op wat ons nie sien nie,+ wag ons gretig daarop terwyl ons volhard.+ Romeine 12:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wees bly oor die hoop wat julle het. Volhard wanneer julle moeilike tye deurmaak.+ Hou vol met gebed.+
12 Wees bly oor die hoop wat julle het. Volhard wanneer julle moeilike tye deurmaak.+ Hou vol met gebed.+