10 en dit help ander om kragtige werke te doen,+ ander om te profeteer, ander om te onderskei of woorde geïnspireer is,+ ander om verskillende tale te praat+ en ander om te vertaal.*+
5 Ek sou graag wou hê dat julle almal in tale moet praat,+ maar ek verkies dat julle profeteer.+ Ja, die een wat profeteer, is groter as die een wat in tale praat, tensy hy dit ook vertaal* sodat die gemeente opgebou kan word.