Matteus 28:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Gaan gou en sê vir sy dissipels dat hy uit die dood opgewek is, want hy gaan voor julle uit na Galileʹa,+ en julle sal hom daar sien. Dit is wat ek vir julle gesê het.”+
7 Gaan gou en sê vir sy dissipels dat hy uit die dood opgewek is, want hy gaan voor julle uit na Galileʹa,+ en julle sal hom daar sien. Dit is wat ek vir julle gesê het.”+