Handelinge 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Nadat hy gely het, het hy baie kere aan hulle verskyn op maniere wat bewys het dat hy regtig lewe.+ Hulle het hom oor ’n tydperk van 40 dae gesien, en hy het oor die Koninkryk van God gepraat.+ Handelinge 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe hulle bymekaargekom het, het hulle vir hom gevra: “Here, herstel u in hierdie tyd die koninkryk vir Israel?”+
3 Nadat hy gely het, het hy baie kere aan hulle verskyn op maniere wat bewys het dat hy regtig lewe.+ Hulle het hom oor ’n tydperk van 40 dae gesien, en hy het oor die Koninkryk van God gepraat.+
6 Toe hulle bymekaargekom het, het hulle vir hom gevra: “Here, herstel u in hierdie tyd die koninkryk vir Israel?”+