1 Johannes 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Geliefdes, ons is nou kinders van God,+ maar dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees wanneer hy geopenbaar word, want ons sal hom sien net soos hy is.
2 Geliefdes, ons is nou kinders van God,+ maar dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees wanneer hy geopenbaar word, want ons sal hom sien net soos hy is.