Hebreërs 2:6, 7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar iemand het êrens getuig: “Wat is die mens dat u aan hom dink, of ’n mensekind dat u vir hom sorg?+ 7 U het hom ’n bietjie laer as engele gemaak. U het hom met heerlikheid en eer gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel.
6 Maar iemand het êrens getuig: “Wat is die mens dat u aan hom dink, of ’n mensekind dat u vir hom sorg?+ 7 U het hom ’n bietjie laer as engele gemaak. U het hom met heerlikheid en eer gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel.