Hosea 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Uit die mag van die Graf* sal ek hulle loskoop. Uit die dood sal ek hulle verlos.+ Waar is jou angels, o Dood?+ Waar is jou vernietigende krag, o Graf?+ Ek sal nie medelye* hê nie.
14 Uit die mag van die Graf* sal ek hulle loskoop. Uit die dood sal ek hulle verlos.+ Waar is jou angels, o Dood?+ Waar is jou vernietigende krag, o Graf?+ Ek sal nie medelye* hê nie.