13 En die see het die dooies gegee wat daarin was, en die dood en die Graf het die dooies gegee wat in hulle was, en elkeen van die dooies is volgens hulle dade geoordeel.+ 14 En die dood en die Graf is in die poel van vuur gegooi.+ Die poel van vuur+ beteken die tweede dood.+