-
Johannes 17:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Ek bid vir hulle. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir dié wat u aan my gegee het, omdat hulle aan u behoort.
-
-
2 Korintiërs 10:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Julle kyk na dinge volgens hulle uiterlike. As iemand daarvan oortuig is dat hy aan Christus behoort, moet hy weer hieroor nadink: Net soos hy aan Christus behoort, behoort ons ook aan Christus.
-